[{"data":1,"prerenderedAt":-1},["ShallowReactive",2],{"doc-detail-169381-en":3,"doc-seo-169381-105":31,"detail-sidebar-cat-1-en-105":91},{"code":4,"msg":5,"data":6},0,"success",{"doc_id":7,"user_id":8,"nickname":9,"user_avatar":10,"doc_module":11,"category_id":12,"category_name":13,"doc_title":14,"doc_description":15,"doc_content":16,"file_id":17,"file_url":18,"file_type":19,"file_size":20,"view_count":4,"is_deleted":4,"is_public":11,"is_downloadable":11,"audit_status":11,"page_count":21,"language":22,"language_code":23,"site_id":24,"html_lang":25,"table_of_contents":26,"faqs":27,"seo_title":28,"seo_description":15,"update_tm":29,"read_time":30},169381,2336464648322,"Aria","https://ap-avatar.wpscdn.com/avatar/2200025388227c56fec?_k=1778556882303663488",1,18,"Letters","Diensaanvaarding - Diensooreenkoms 2023 Voorbeeld","Skriftelike dienskontrak vir ’n Agri-werker wat diensaanvaarding, aanvangsdatum en duur uiteensit, asook die werknemer se verpligting tot eerlike, lojale en produktiewe diens. Dit beskryf werksplek en werksbeskrywing, insluitend alternatiewe tydelike dienste en posgerigte pligte. Die ooreenkoms reël proeftydperk van 12 weke (met moontlike verlenging), werkure, oortyd, onvoorsiene kort werkdag- en kennisgewingvoorwaardes, en loon- en toelaebestemmings met aftrekkings.","SKRIFTELIKE DIENSKONTRAK\n(Agri-werker)\nTussen:\n_____________________________________________________________\n(hierna genoem “die Werkgewer”)\nID nommer: _______________________________________\nEn\n_____________________________________________________________\n(hierna genoem “die Werknemer”)\n_____________________________________________________________\n_____________________________________________________________\n_____________________________________________________________\n(Werkgewer se adres)\nHierdie ooreenkoms is onderhewig aan die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, 1997 en  Sektorale Vasstelling 13.\nDiensaanvaarding\nIndiensname het/sal begin op ............................................................. en sal aanhou totdat dit kragtens klousule 7 of ingevolge ‘n regverdige rede en ná ‘n billike proses ten einde loop. Die Werknemer aanvaar en onderneem om eerlike lojale en produktiewe diens aan die Werkgewer te lewer, om die belange en beeld van die Werkgewer met algemene gedrag, gesindheid en optrede teenoor mede-werknemers en oorgeskiktes te bevorder en om, benewens werk wat met die pos verband hou, ook daardie werk te doen wat binne die Werknemer se vermoë val en wat redelikerwys deur die Werkgewer van die Werknemer verlang word, en om oortyd te werk en/of noodwerk te verrig binne wetlike perke indien deur die Werkgewer verlang.\nWerksplek\nWerk sal geskied te ..............................................., maar daar kan ook van die Werknemer verwag word om op die volgende persele te werk:\n...............................................................................................................................................\n...............................................................................................................................................\n...............................................................................................................................................\nWerksbeskrywing .................................................................................................................\nPostitel: .................................................................................................................................\nPligte: ....................................................................................................................................\n...............................................................................................................................................\n...............................................................................................................................................\nDie Werknemer onderneem om alternatiewe dienste, binne sy/haar vermoë, te verrig met dien verstande dat sodanige alternatiewe dienste slegs van 'n tydelike aard is en die salaris van die Werknemer nie gedurende sodanige tydperk verminder sal word nie.\nProeftydperk\n(’n Permanente Werknemer is van dag een permanent en geniet alle voordele soos verlof, ens., en dieselfde prosedures met ontslag moet gevolg word gedurende proef as daarbuite.)\nDie Werknemer word vir 'n proeftydperk van 12 weke aangestel waartydens die Werknemer se vordering en inskakeling in die werksituasie noukeurig gemonitor sal word. Die Werkgewer onderneem om gedurende hierdie tydperk die nodige opleiding en ondersteuning te bied, maar indien vordering nie na wense is nie, behou die Werkgewer die reg voor om die proefperiode met ’n verdere 12 weke te verleng.\nIndien die proefperiode suksesvol verloop sal die Werkgewer dit skriftelik bevestig. Indien onsuksesvol sal die Werkgewer die nodige prosedure volg soos voorgeskryf in Wetgewing.\nWerksure\nNormale werkstyd sal ............... ure per week beloop, wat soos volg saamgestel word:\nMaandag tot Vrydag: \tvan .............. vm \ttot\t.............. nm\nEtenstyd:\t\tvan .............. \t\ttot\t..............\nAnder rustye:\t\t....................................................................\nSaterdae:\t\tvan .............. vm \ttot","cbCaiuQ4B0IdEUUS","https://ap.wps.com/l/cbCaiuQ4B0IdEUUS","docx",35552,9,"Afrikaans","af",105,"en","# Diensaanvaarding\n## Werkgewer en Werknemer\n## Werksplek en Werksbeskrywing\n## Proeftydperk\n## Werksure\n## Loon en Toelaes","[{\"question\":\"Wanneer begin die diens en hoe lank duur dit?\",\"answer\":\"Indiensname begin op ’n ingevulde datum en hou aan totdat dit deur klousule 7 of op ’n regverdige rede ná ’n billike proses beëindig word.\"},{\"question\":\"Wat is die proeftydperk en wat gebeur as dit nie na wense verloop nie?\",\"answer\":\"Die werknemer word vir ’n proeftydperk van 12 weke aangestel. Indien vordering nie na wense is nie, mag die werkgewer die proefperiode met ’n verdere 12 weke verleng.\"},{\"question\":\"Hoe word werksure, oortyd en kort werksdae bereken?\",\"answer\":\"Normale werkstyd word per week en volgens ’n skedule saamgestel. Oortyd word slegs met wedersydse instemming gewerk teen 1.5 keer die normale uurlikse tarief. As minder as 4 uur per dag gewerk word weens onvoorsiene omstandighede, gee die werkgewer minstens een uur kennis en word die werknemer vir ten minste 4 uur vergoed.\"}]","Diensaanvaarding - Diensooreenkoms 2023 Voorbeeld | DOCX",1788253164,3,{"code":4,"msg":32,"data":33},"ok",{"site_id":24,"language":23,"slug":34,"title":14,"keywords":35,"description":15,"schema_data":36,"social_meta":86,"head_meta":88,"extra_data":90,"updated_unix":29},"service-acceptance-employment-agreement-2023-example","",{"@graph":37,"@context":85},[38,54,68],{"@type":39,"itemListElement":40},"BreadcrumbList",[41,45,49,51],{"item":42,"name":43,"@type":44,"position":11},"https://docshare.wps.com","Home","ListItem",{"item":46,"name":47,"@type":44,"position":48},"https://docshare.wps.com/template/","Template",2,{"item":50,"name":13,"@type":44,"position":30},"https://docshare.wps.com/template/letters/",{"item":52,"name":14,"@type":44,"position":53},"https://docshare.wps.com/template/service-acceptance-employment-agreement-2023-example/169381/",4,{"url":52,"name":14,"@type":55,"author":56,"headline":14,"publisher":58,"fileFormat":61,"inLanguage":23,"description":15,"dateModified":62,"datePublished":62,"encodingFormat":61,"isAccessibleForFree":63,"interactionStatistic":64},"DigitalDocument",{"name":9,"@type":57},"Person",{"url":42,"name":59,"@type":60},"DocShare","Organization","application/vnd.openxmlformats-officedocument.wordprocessingml.document","2026-09-01",true,{"@type":65,"interactionType":66,"userInteractionCount":4},"InteractionCounter",{"@type":67},"ViewAction",{"@type":69,"mainEntity":70},"FAQPage",[71,77,81],{"name":72,"@type":73,"acceptedAnswer":74},"Wanneer begin die diens en hoe lank duur dit?","Question",{"text":75,"@type":76},"Indiensname begin op ’n ingevulde datum en hou aan totdat dit deur klousule 7 of op ’n regverdige rede ná ’n billike proses beëindig word.","Answer",{"name":78,"@type":73,"acceptedAnswer":79},"Wat is die proeftydperk en wat gebeur as dit nie na wense verloop nie?",{"text":80,"@type":76},"Die werknemer word vir ’n proeftydperk van 12 weke aangestel. Indien vordering nie na wense is nie, mag die werkgewer die proefperiode met ’n verdere 12 weke verleng.",{"name":82,"@type":73,"acceptedAnswer":83},"Hoe word werksure, oortyd en kort werksdae bereken?",{"text":84,"@type":76},"Normale werkstyd word per week en volgens ’n skedule saamgestel. Oortyd word slegs met wedersydse instemming gewerk teen 1.5 keer die normale uurlikse tarief. As minder as 4 uur per dag gewerk word weens onvoorsiene omstandighede, gee die werkgewer minstens een uur kennis en word die werknemer vir ten minste 4 uur vergoed.","https://schema.org",{"og:url":52,"og:type":87,"og:title":14,"og:site_name":59,"og:description":15},"article",{"robots":89,"canonical":52},"index,follow",{"doc_id":7,"site_id":24},{"code":4,"msg":5,"data":92},[93,98,103,108,113,118,123,126,131],{"id":94,"doc_module":11,"doc_module_name":47,"category_name":95,"show_sort_weight":96,"slug":97},11,"Presentations",90,"presentations",{"id":99,"doc_module":11,"doc_module_name":47,"category_name":100,"show_sort_weight":101,"slug":102},12,"Resumes",80,"resumes",{"id":104,"doc_module":11,"doc_module_name":47,"category_name":105,"show_sort_weight":106,"slug":107},14,"Invoices",70,"invoices",{"id":109,"doc_module":11,"doc_module_name":47,"category_name":110,"show_sort_weight":111,"slug":112},15,"Posters",60,"posters",{"id":114,"doc_module":11,"doc_module_name":47,"category_name":115,"show_sort_weight":116,"slug":117},16,"Social Media",50,"social-media",{"id":119,"doc_module":11,"doc_module_name":47,"category_name":120,"show_sort_weight":121,"slug":122},17,"Forms",40,"forms",{"id":12,"doc_module":11,"doc_module_name":47,"category_name":13,"show_sort_weight":124,"slug":125},30,"letters",{"id":127,"doc_module":11,"doc_module_name":47,"category_name":128,"show_sort_weight":129,"slug":130},21,"Paper Templates",5,"papers-templates",{"id":132,"doc_module":11,"doc_module_name":47,"category_name":133,"show_sort_weight":4,"slug":134},158,"General","general-158"]