[{"data":1,"prerenderedAt":-1},["ShallowReactive",2],{"detail-sidebar-cat-0-en-105":3,"doc-seo-573670-105":59,"doc-detail-573670-en":130},{"code":4,"msg":5,"data":6},0,"success",[7,13,18,23,28,33,38,43,48,51,55],{"id":8,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":10,"show_sort_weight":11,"slug":12},1,"Document","Story & Novel",90,"story-novel",{"id":14,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":15,"show_sort_weight":16,"slug":17},2,"Literature",80,"literature",{"id":19,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":20,"show_sort_weight":21,"slug":22},4,"Exam",70,"exam",{"id":24,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":25,"show_sort_weight":26,"slug":27},5,"Comic",60,"comic",{"id":29,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":30,"show_sort_weight":31,"slug":32},6,"Technology",50,"technology",{"id":34,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":35,"show_sort_weight":36,"slug":37},7,"Healthcare",40,"healthcare",{"id":39,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":40,"show_sort_weight":41,"slug":42},8,"Research & Report",30,"research-report",{"id":44,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":45,"show_sort_weight":46,"slug":47},9,"Religion & Spirituality",20,"religion-spirituality",{"id":46,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":49,"show_sort_weight":46,"slug":50},"World Cup","world-cup",{"id":52,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":53,"show_sort_weight":52,"slug":54},10,"Lifestyle","lifestyle",{"id":56,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":57,"show_sort_weight":24,"slug":58},19,"General","general",{"code":4,"msg":60,"data":61},"ok",{"site_id":62,"language":63,"slug":64,"title":65,"keywords":66,"description":67,"schema_data":68,"social_meta":123,"head_meta":125,"extra_data":127,"updated_unix":129},105,"af","natural-sciences-and-technology-grade-6-teachers-guide","Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6 - Onderwysersgids","","Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6 - onderwysersgids beskryf die doel en begronding van die vak binne die CAPS-kurrikulumraamwerk. Dit verduidelik die integrasie van Natuurwetenskappe en Tegnologie as ’n enkele vak vir Graad 4 tot 6 en die voortsetting as verpligte vakke vir latere grade. Die gids dek fokusareas vir beide dissiplines, organisering van inhoud, en die beplanning en toekenning van onderrigtyd per kwartaal, met riglyne vir assessering.",{"@graph":69,"@context":122},[70,84,105],{"@type":71,"itemListElement":72},"BreadcrumbList",[73,77,79,82],{"item":74,"name":75,"@type":76,"position":8},"https://docshare.wps.com","Home","ListItem",{"item":78,"name":9,"@type":76,"position":14},"https://docshare.wps.com/document/",{"item":80,"name":20,"@type":76,"position":81},"https://docshare.wps.com/document/exam/",3,{"item":83,"name":65,"@type":76,"position":19},"https://docshare.wps.com/document/natural-sciences-and-technology-grade-6-teachers-guide/573670/",{"url":83,"name":65,"@type":85,"image":86,"author":91,"headline":65,"publisher":94,"fileFormat":97,"inLanguage":63,"description":67,"dateModified":98,"datePublished":99,"encodingFormat":97,"isAccessibleForFree":100,"interactionStatistic":101},"DigitalDocument",{"url":87,"@type":88,"width":89,"height":90},"https://docshare.wps.com/thumbnails/natural-sciences-and-technology-grade-6-teachers-guide/573670.png","ImageObject",300,407,{"name":92,"@type":93},"eBook King","Person",{"url":74,"name":95,"@type":96},"DocShare","Organization","application/pdf","2026-11-05","2026-10-14",true,{"@type":102,"interactionType":103,"userInteractionCount":39},"InteractionCounter",{"@type":104},"ViewAction",{"@type":106,"mainEntity":107},"FAQPage",[108,114,118],{"name":109,"@type":110,"acceptedAnswer":111},"Waarom word Natuurwetenskappe en Tegnologie geïntegreer vir Graad 4 tot 6?","Question",{"text":112,"@type":113},"Dit word geïntegreer omdat die twee dissiplines mekaar komplimenteer en as ’n enkele verpligte vak vir alle leerders in Graad 4 tot 6 aangebied word.","Answer",{"name":115,"@type":110,"acceptedAnswer":116},"Wat is die hoofdoel en fokus van Natuurwetenskappe binne die kurrikulum?",{"text":117,"@type":113},"Natuurwetenskappe fokus op begrip van die natuurlike wêreld, met die doel om nuwe kennis en begrip van die wêreld en natuurlike verskynsels na te jaag.",{"name":119,"@type":110,"acceptedAnswer":120},"Hoe word onderrigtyd vir Natuurwetenskappe en Tegnologie per kwartaal toegeken?",{"text":121,"@type":113},"Die tyd word toegeken as 10 weke per kwartaal met 3.5 ure per week, met ’n beplanningsdoel om Graad 4 tot 6 binne 38 weke te kan voltooi.","https://schema.org",{"og:url":83,"og:type":124,"og:title":65,"og:site_name":95,"og:description":67},"article",{"robots":126,"canonical":83},"index,follow",{"doc_id":128,"site_id":62},573670,1792230876,{"code":4,"msg":5,"data":131},{"doc_id":128,"user_id":132,"nickname":92,"user_avatar":133,"doc_module":4,"category_id":19,"category_name":20,"doc_title":65,"doc_description":67,"doc_content":134,"file_id":135,"file_url":136,"file_type":137,"file_size":138,"view_count":39,"is_deleted":4,"is_public":8,"is_downloadable":8,"audit_status":8,"page_count":139,"language":140,"language_code":63,"site_id":62,"html_lang":141,"table_of_contents":142,"faqs":143,"seo_title":144,"seo_description":67,"update_tm":145,"read_time":146,"preview_page_count":4},962088006270,"https://ap-avatar.wpscdn.com/davatar_085a072bc5b1113ac321206ff7593b45","Natuurwetenskappeen Tegnologie  \nGraad 6   \n(CAPS)  \nNatuurwetenskappeen Tegnologie  \nGraad 6-BOnderwysersgids  \nKABV  \nHersien vir 2014.  \nOntwikkel en befonds deur die Sasol Inzalo Stigting in vennootskap met Siyavula en vrywilligers.  \nVersprei deur die Departement van Basiese Onderwys.  \nKOPIEREG KENNISGEWING  \nJou wetlike vryheid om hierdie boek te kopieer  \nJy mag enige gedeelte van hierdie boek vrylik kopieer, trouens ons moedig jou aan om dit doen. Jy kan dit soveel keer as jy wil fotostateer, uitdruk of versprei. Jy kan dit op jou selfoon, iPad, rekenaar of geheue stokkie aflaai. Jy kan dit selfs op ‘n kompakskyf (CD) brand of dit vir iemand per e-pos aanstuur of op jou eie webblad laai.  \nDie enigste voorbehoud is dat jy die boek, sy omslag en die inhoud onveranderd laat.  \nVir meer inligting oor die \"Creative Commons Attritbution-NoDerivs 3.0 Unported (CC-BY-ND 3 .0) license\", besoek [http://creativecommons.of/licenses/](http://creativecommons.of/licenses/)[ ](http://creativecommons.of/licenses/)[by-nd/3.0/](by-nd/3.0/)  \nLYS VAN OUTEURS  \nHierdie boek is deu r Siyavu la, vrywillige akademici en studente geskryf. Siyavula glo in die krag van die gemeenskap en samewerking. Deur vrywilligers op te lei, hulle te help om oor die hele land netwerke te smee, hulle aan te moedig om saam te werk en die tegnologie wat beskikbaar is te gebruik, word die visie van ope opvoedkundige bronne wat geskep en gebruik word, bewaarheid om sodoende die manier waarop ons onderrig en leer in SuidAfrika te transformeer. Vir meer inligting oor hoe om by hierdie gemeenskapbetrokke te raak of jou dienste aan te bied, [besoek](besoek www.siyavula.com)[ www.siyavula.com](besoek www.siyavula.com).  \nSiyavula Kernspan  \nMegan Beckett, Ewald Zietsman  \nSiyavula Uitgebreide Span  \nNeels van der Westhuizen, René Toerien, Bridget Nash, Heather Williams, Dr Mark Horner, Melanie Hay, Delita Otto, Marthélize Tredoux,  \nLuke Kannemeyer  \nMedewerkers  \nRonald Arendse, Prof Ilsa Basson, Rudolph Basson, Annelize Berry, Mariaan Bester, Darryl Bimray, Brandt Botes, Lollie de Bruin, Novosti Buta, Michaela Carr, Kade Cloete, Julian Cowper, Dawn Crawford, Zorina Dharsey, Octave Dilles, Shamin Garib, Sanette Gildenhuys, Nicole Gillanders, Celestè Greyling, Martli Greyvenstein, Lee-Ann Harding, Dr Colleen Henning, Anna Herrington, Dr Bernard Heyns, Ruth-Anne Holm, Adam Hyde, Karishma Jagesar, Wayne Jones, Kristi Jooste, Louise King, Paul van Koersveld, Annatjie Linnenkamp, Dr Erica Makings, Dhevan Marimandi, Dowelani Mashuvhamele, Glen Morris, Busisiwe Mosiuoa, Andrea Motto, Gladys Munyorovi, Corene Myburgh, Johann Myburgh, Mervin Naik, Alouise Neveling, Owen Newton-Hill, Mthuthuzeli Ngqongqo, Godwell Nhema, Brett Nicolson, Mawethu Nocanda, Seth Phatoli, Swasthi Pillay, Karen du Plessis, Jennifer Poole, Brice Reignier, Irakli Rekhviashvili, Jacques van Rhyn, Kyle Robertson, Dr Maritha le Roux, Ivan Sadler, Rhoda van Schalkwyk, Thaneshree Singh, Hélène Smit, Karen Stewart, James Surgey, Isabel Tarling, Christien Terblanche, Rose Thomas, Dr Francois Toerien, Antonette Tonkie, Wetsie Visser, Vicci Vivier, Leon van der Vyver, Dr Karen Wallace, Dawid Weideman, Dr Rufus Wesi, Therina van der Westhuizen, Matthew Wolfe  \nOns wil graag vir St John's College in Johannesburg bedank vir hulle gasvryheid. St. John's College het as gasheer opgetree tydens die werkwinkels waar hierdie werkboeke geskryf is.  \nDIE NATUURWETENSKAPPEEN TEGNOLOGIE KURRIKULUM  \nDie Wetenskap, soos ons dit vandag ken, het sy oorsprong uit die kulture van Afrika, Asië, Europa en Amerika. Dit is gevorm deur die soeke na ‘n verstaan van die natuurlike wêreld deur observasie, die toetsing en verbetering van idees, en het so ontwikkel dat dit deel geword het van die kulturele erfenis van alle nasies. In alle kulture deur die eeue wou mense verstaan hoe die fisiesewêreld werk en het hulle verduidelikings gesoek wat hulle tevrede sou stel.  \nNatuurwetenskappe en Tegnologie komplimenteer mekaar  \nDit is die ee","cbCaikkbwujSU09c","https://ap.wps.com/l/cbCaikkbwujSU09c","pdf",10360491,207,"Afrikaans","en","# Die Natuurwetenskappe en Tegnologie-kurrikulum\n## Natuurwetenskappe en Tegnologie komplimenteer mekaar\n## Organisering van die kurrikulum\n## Toekenning van onderrigtyd","[{\"question\":\"Waarom word Natuurwetenskappe en Tegnologie geïntegreer vir Graad 4 tot 6?\",\"answer\":\"Dit word geïntegreer omdat die twee dissiplines mekaar komplimenteer en as ’n enkele verpligte vak vir alle leerders in Graad 4 tot 6 aangebied word.\"},{\"question\":\"Wat is die hoofdoel en fokus van Natuurwetenskappe binne die kurrikulum?\",\"answer\":\"Natuurwetenskappe fokus op begrip van die natuurlike wêreld, met die doel om nuwe kennis en begrip van die wêreld en natuurlike verskynsels na te jaag.\"},{\"question\":\"Hoe word onderrigtyd vir Natuurwetenskappe en Tegnologie per kwartaal toegeken?\",\"answer\":\"Die tyd word toegeken as 10 weke per kwartaal met 3.5 ure per week, met ’n beplanningsdoel om Graad 4 tot 6 binne 38 weke te kan voltooi.\"}]","Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6 - Onderwysersgids | PDF",1791944065,522]