[{"data":1,"prerenderedAt":-1},["ShallowReactive",2],{"detail-sidebar-cat-0-en-105":3,"doc-seo-573669-105":59,"doc-detail-573669-en":130},{"code":4,"msg":5,"data":6},0,"success",[7,13,18,23,28,33,38,43,48,51,55],{"id":8,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":10,"show_sort_weight":11,"slug":12},1,"Document","Story & Novel",90,"story-novel",{"id":14,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":15,"show_sort_weight":16,"slug":17},2,"Literature",80,"literature",{"id":19,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":20,"show_sort_weight":21,"slug":22},4,"Exam",70,"exam",{"id":24,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":25,"show_sort_weight":26,"slug":27},5,"Comic",60,"comic",{"id":29,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":30,"show_sort_weight":31,"slug":32},6,"Technology",50,"technology",{"id":34,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":35,"show_sort_weight":36,"slug":37},7,"Healthcare",40,"healthcare",{"id":39,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":40,"show_sort_weight":41,"slug":42},8,"Research & Report",30,"research-report",{"id":44,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":45,"show_sort_weight":46,"slug":47},9,"Religion & Spirituality",20,"religion-spirituality",{"id":46,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":49,"show_sort_weight":46,"slug":50},"World Cup","world-cup",{"id":52,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":53,"show_sort_weight":52,"slug":54},10,"Lifestyle","lifestyle",{"id":56,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":57,"show_sort_weight":24,"slug":58},19,"General","general",{"code":4,"msg":60,"data":61},"ok",{"site_id":62,"language":63,"slug":64,"title":65,"keywords":66,"description":67,"schema_data":68,"social_meta":123,"head_meta":125,"extra_data":127,"updated_unix":129},105,"af","natural-sciences-and-technology-grade-6-b-caps","Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 6-B (CAPS)","","Natuurwetenskappe en Tegnologie vir Graad 6-B (CAPS) bied ’n omvattende leerraamwerk vir natuurlike wetenskappe en tegnologie, met verwysing na hersiening vir 2014. Die boek word ontwikkel en befonds deur die Sasol Inzalo Stigting in vennootskap met Siyavula en word deur die Departement van Basiese Onderwys versprei. Dit beklemtoon vrye kopieerregte onder Creative Commons (CC-BY-ND 3.0), bevat ’n lys van outeurs en bydraers, en stel leerlinge bekend aan aanlyn video’s, webtuistes en aktiwiteite via kantlynskakels en ’n leerpad met karakters Farrah, Sophie en Tom.",{"@graph":69,"@context":122},[70,84,105],{"@type":71,"itemListElement":72},"BreadcrumbList",[73,77,79,82],{"item":74,"name":75,"@type":76,"position":8},"https://docshare.wps.com","Home","ListItem",{"item":78,"name":9,"@type":76,"position":14},"https://docshare.wps.com/document/",{"item":80,"name":20,"@type":76,"position":81},"https://docshare.wps.com/document/exam/",3,{"item":83,"name":65,"@type":76,"position":19},"https://docshare.wps.com/document/natural-sciences-and-technology-grade-6-b-caps/573669/",{"url":83,"name":65,"@type":85,"image":86,"author":91,"headline":65,"publisher":94,"fileFormat":97,"inLanguage":63,"description":67,"dateModified":98,"datePublished":99,"encodingFormat":97,"isAccessibleForFree":100,"interactionStatistic":101},"DigitalDocument",{"url":87,"@type":88,"width":89,"height":90},"https://docshare.wps.com/thumbnails/natural-sciences-and-technology-grade-6-b-caps/573669.png","ImageObject",300,407,{"name":92,"@type":93},"Stanford","Person",{"url":74,"name":95,"@type":96},"DocShare","Organization","application/pdf","2026-11-02","2026-10-14",true,{"@type":102,"interactionType":103,"userInteractionCount":81},"InteractionCounter",{"@type":104},"ViewAction",{"@type":106,"mainEntity":107},"FAQPage",[108,114,118],{"name":109,"@type":110,"acceptedAnswer":111},"Watter graad en kurrikulumfokus dek die boek?","Question",{"text":112,"@type":113},"Die boek is vir Natuurwetenskappe en Tegnologie, Graad 6-B, volgens CAPS.","Answer",{"name":115,"@type":110,"acceptedAnswer":116},"Wie het die boek ontwikkel, befonds en versprei?",{"text":117,"@type":113},"Dit is ontwikkel en befonds deur die Sasol Inzalo Stigting in vennootskap met Siyavula en vrywilligers, en versprei deur die Departement van Basiese Onderwys.",{"name":119,"@type":110,"acceptedAnswer":120},"Hoe werk die aanlyn skakels en video’s in die leerproses?",{"text":121,"@type":113},"Leerlinge sien “Besoek”-boksies in die kantlyn met skakels na aanlyn video’s, webtuistes en speletjies/aktiwiteite; hulle tik die skakel in die webleser om toegang te kry.","https://schema.org",{"og:url":83,"og:type":124,"og:title":65,"og:site_name":95,"og:description":67},"article",{"robots":126,"canonical":83},"index,follow",{"doc_id":128,"site_id":62},573669,1792496957,{"code":4,"msg":5,"data":131},{"doc_id":128,"user_id":132,"nickname":92,"user_avatar":133,"doc_module":4,"category_id":19,"category_name":20,"doc_title":65,"doc_description":67,"doc_content":134,"file_id":135,"file_url":136,"file_type":137,"file_size":138,"view_count":81,"is_deleted":4,"is_public":8,"is_downloadable":8,"audit_status":8,"page_count":139,"language":140,"language_code":63,"site_id":62,"html_lang":141,"table_of_contents":142,"faqs":143,"seo_title":144,"seo_description":67,"update_tm":145,"read_time":146,"preview_page_count":4},2336477552062,"https://ap-avatar.wpscdn.com/davatar_994ba38a5ba835b3df7d355c54d3ed8d","Natuurwetenskappeen Tegnologie  \nGraad 6-B (CAPS)  \nNatuurwetenskappeen Tegnologie  \nGraad 6-B  \nKABV  \nHersien vir 2014.  \nOntwikkel en befonds deur die Sasol Inzalo Stigting in vennootskap met Siyavula en vrywilligers.  \nVersprei deur die Departement van Basiese Onderwys.  \nKOPIEREG KENNISGEWING  \nJou wetlike vryheid om hierdie boek te kopieer  \nJy mag enige gedeelte van hierdie boek vrylik kopieer, trouens ons moedig jou aan om dit doen. Jy kan dit soveel keer as jy wil fotostateer, uitdruk of versprei. Jy kan dit op jou selfoon, iPad, rekenaar of geheue stokkie aflaai. Jy kan dit selfs op ‘n kompakskyf (CD) brand of dit vir iemand per e-pos aanstuur of op jou eie webblad laai.  \nDie enigste voorbehoud is dat jy die boek, sy omslag en die inhoud onveranderd laat.  \nVir meer inligting oor die \"Creative Commons Attritbution-NoDerivs 3.0 Unported (CC-BY-ND 3 .0) license\", besoek [http://creativecommons.of/licenses/](http://creativecommons.of/licenses/)[ ](http://creativecommons.of/licenses/)[by-nd/3.0/](by-nd/3.0/)  \nLYS VAN OUTEURS  \nHierdie boek is deu r Siyavu la, vrywillige akademici en studente geskryf. Siyavula glo in die krag van die gemeenskap en samewerking. Deur vrywilligers op te lei, hulle te help om oor die hele land netwerke te smee, hulle aan te moedig om saam te werk en die tegnologie wat beskikbaar is te gebruik, word die visie van ope opvoedkundige bronne wat geskep en gebruik word, bewaarheid om sodoende die manier waarop ons onderrig en leer in SuidAfrika te transformeer. Vir meer inligting oor hoe om by hierdie gemeenskapbetrokke te raak of jou dienste aan te bied, [besoek](besoek www.siyavula.com)[ www.siyavula.com](besoek www.siyavula.com).  \nSiyavula Kernspan  \nMegan Beckett, Ewald Zietsman  \nSiyavula Uitgebreide Span  \nNeels van der Westhuizen, René Toerien, Bridget Nash, Heather Williams, Dr Mark Horner, Melanie Hay, Delita Otto, Marthélize Tredoux,  \nLuke Kannemeyer  \nMedewerkers  \nRonald Arendse, Prof Ilsa Basson, Rudolph Basson, Annelize Berry, Mariaan Bester, Darryl Bimray, Brandt Botes, Lollie de Bruin, Novosti Buta, Michaela Carr, Kade Cloete, Julian Cowper, Dawn Crawford, Zorina Dharsey, Octave Dilles, Shamin Garib, Sanette Gildenhuys, Nicole Gillanders, Celestè Greyling, Martli Greyvenstein, Lee-Ann Harding, Dr Colleen Henning, Anna Herrington, Dr Bernard Heyns, Ruth-Anne Holm, Adam Hyde, Karishma Jagesar, Wayne Jones, Kristi Jooste, Louise King, Paul van Koersveld, Annatjie Linnenkamp, Dr Erica Makings, Dhevan Marimandi, Dowelani Mashuvhamele, Glen Morris, Busisiwe Mosiuoa, Andrea Motto, Gladys Munyorovi, Corene Myburgh, Johann Myburgh, Mervin Naik, Alouise Neveling, Owen Newton-Hill, Mthuthuzeli Ngqongqo, Godwell Nhema, Brett Nicolson, Mawethu Nocanda, Seth Phatoli, Swasthi Pillay, Karen du Plessis, Jennifer Poole, Brice Reignier, Irakli Rekhviashvili, Jacques van Rhyn, Kyle Robertson, Dr Maritha le Roux, Ivan Sadler, Rhoda van Schalkwyk, Thaneshree Singh, Hélène Smit, Karen Stewart, James Surgey, Isabel Tarling, Christien Terblanche, Rose Thomas, Dr Francois Toerien, Antonette Tonkie, Wetsie Visser, Vicci Vivier, Leon van der Vyver, Dr Karen Wallace, Dawid Weideman, Dr Rufus Wesi, Therina van der Westhuizen, Matthew Wolfe  \nOns wil graag vir St John's College in Johannesburg bedank vir hulle gasvryheid. St. John's College het as gasheer opgetree tydens die werkwinkels waar hierdie werkboeke geskryf is.  \nHIERDIE IS MEER AS ‘N WERKBOEK!  \nJy sal op verskeie plekke ‘n “Besoek”-boksie in die kantlyn sien. Hierdie boksies het skakels na aanlyn video’s, interessante webtuistes wat oor die inhoud gaan, of speletjies of aktiwiteite wat jy kan voltooi.  \nOm toegang tot hierdie webtuistes of video’s te kry moet jy eenvoudig dieskakel wat voorsien word in jou webleser intik. Hier is ‘n voorbeeld van so ‘n[skakel:](skakel: goo.gl/vWKnF)[ goo.gl/vWKnF](skakel: goo.gl/vWKnF)  \nJy kan na hierdie s kake l in jou lesse kyk of by die huis op ‘n re kenaar, skootrekenaar of selfs op jou selfoon.  \nVi r me er ","cbCaiiKrzbtSFTn6","https://ap.wps.com/l/cbCaiiKrzbtSFTn6","pdf",12011448,216,"Afrikaans","en","# KABV en Hersiening (2014)\n## Outeurs en Gemeenskapsbetrokkenheid\n## Kopiereg en Creative Commons Lisensie\n## Aanlyn Video’s, Skakels en Aktiwiteite\n## Inleiding deur Leerlingkarakters","[{\"question\":\"Watter graad en kurrikulumfokus dek die boek?\",\"answer\":\"Die boek is vir Natuurwetenskappe en Tegnologie, Graad 6-B, volgens CAPS.\"},{\"question\":\"Wie het die boek ontwikkel, befonds en versprei?\",\"answer\":\"Dit is ontwikkel en befonds deur die Sasol Inzalo Stigting in vennootskap met Siyavula en vrywilligers, en versprei deur die Departement van Basiese Onderwys.\"},{\"question\":\"Hoe werk die aanlyn skakels en video’s in die leerproses?\",\"answer\":\"Leerlinge sien “Besoek”-boksies in die kantlyn met skakels na aanlyn video’s, webtuistes en speletjies/aktiwiteite; hulle tik die skakel in die webleser om toegang te kry.\"}]","Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 6-B (CAPS) | PDF",1791944047,544]