[{"data":1,"prerenderedAt":-1},["ShallowReactive",2],{"detail-sidebar-cat-0-en-105":3,"doc-seo-573666-105":59,"doc-detail-573666-en":130},{"code":4,"msg":5,"data":6},0,"success",[7,13,18,23,28,33,38,43,48,51,55],{"id":8,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":10,"show_sort_weight":11,"slug":12},1,"Document","Story & Novel",90,"story-novel",{"id":14,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":15,"show_sort_weight":16,"slug":17},2,"Literature",80,"literature",{"id":19,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":20,"show_sort_weight":21,"slug":22},4,"Exam",70,"exam",{"id":24,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":25,"show_sort_weight":26,"slug":27},5,"Comic",60,"comic",{"id":29,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":30,"show_sort_weight":31,"slug":32},6,"Technology",50,"technology",{"id":34,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":35,"show_sort_weight":36,"slug":37},7,"Healthcare",40,"healthcare",{"id":39,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":40,"show_sort_weight":41,"slug":42},8,"Research & Report",30,"research-report",{"id":44,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":45,"show_sort_weight":46,"slug":47},9,"Religion & Spirituality",20,"religion-spirituality",{"id":46,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":49,"show_sort_weight":46,"slug":50},"World Cup","world-cup",{"id":52,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":53,"show_sort_weight":52,"slug":54},10,"Lifestyle","lifestyle",{"id":56,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":57,"show_sort_weight":24,"slug":58},19,"General","general",{"code":4,"msg":60,"data":61},"ok",{"site_id":62,"language":63,"slug":64,"title":65,"keywords":66,"description":67,"schema_data":68,"social_meta":123,"head_meta":125,"extra_data":127,"updated_unix":129},105,"af","natural-sciences-and-technology-grade-6-a-teachers-guide-revised-for-2014","Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 6-A Onderwysersgids - Hersien vir 2014","","Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6-A Onderwysersgids (KABV) bevat riglyne vir die aanbied van die vak volgens CAPS. Dit beskryf die agtergrond en doel van wetenskap en hoe Natuurwetenskappe en Tegnologie mekaar aanvul deur ’n geïntegreerde benadering vanaf Graad 4 tot 6 en voortsetting vir ouer grade. Die dokument verduidelik fokusareas, organisering van inhoud, en die toekenning van onderrigtyd, asook kernbeginsels vir onderrig, ontwikkeling en evaluering. Dit noem ook die hersiening vir 2014 en beskryf kopiereg- en lisensievoorwaardes.",{"@graph":69,"@context":122},[70,84,105],{"@type":71,"itemListElement":72},"BreadcrumbList",[73,77,79,82],{"item":74,"name":75,"@type":76,"position":8},"https://docshare.wps.com","Home","ListItem",{"item":78,"name":9,"@type":76,"position":14},"https://docshare.wps.com/document/",{"item":80,"name":20,"@type":76,"position":81},"https://docshare.wps.com/document/exam/",3,{"item":83,"name":65,"@type":76,"position":19},"https://docshare.wps.com/document/natural-sciences-and-technology-grade-6-a-teachers-guide-revised-for-2014/573666/",{"url":83,"name":65,"@type":85,"image":86,"author":91,"headline":65,"publisher":94,"fileFormat":97,"inLanguage":63,"description":67,"dateModified":98,"datePublished":99,"encodingFormat":97,"isAccessibleForFree":100,"interactionStatistic":101},"DigitalDocument",{"url":87,"@type":88,"width":89,"height":90},"https://docshare.wps.com/thumbnails/natural-sciences-and-technology-grade-6-a-teachers-guide-revised-for-2014/573666.png","ImageObject",300,407,{"name":92,"@type":93},"Pentious","Person",{"url":74,"name":95,"@type":96},"DocShare","Organization","application/pdf","2026-11-05","2026-10-14",true,{"@type":102,"interactionType":103,"userInteractionCount":29},"InteractionCounter",{"@type":104},"ViewAction",{"@type":106,"mainEntity":107},"FAQPage",[108,114,118],{"name":109,"@type":110,"acceptedAnswer":111},"Wat is die kernidee agter die geïntegreerde vak Natuurwetenskappe en Tegnologie vir Graad 4 tot 6?","Question",{"text":112,"@type":113},"Dit word geïntegreer omdat Natuurwetenskappe en Tegnologie mekaar komplimenteer: begrip van die natuurlike wêreld word saam met die skep van strukture, sisteme en prosesse om menslike behoeftes aan te spreek, aangebied.","Answer",{"name":115,"@type":110,"acceptedAnswer":116},"Hoe word fokusareas in die kurrikulum gebruik om die vakinhoud te organiseer?",{"text":117,"@type":113},"Fokusareas van kennis word as instrument gebruik om die inhoud te organiseer, met aparte fokusareas vir Natuurwetenskappe en vir Tegnologie.",{"name":119,"@type":110,"acceptedAnswer":120},"Hoeveel onderrigtyd word per kwartaal toegeken vir Natuurwetenskappe en Tegnologie?",{"text":121,"@type":113},"Die dokument dui aan dat daar 10 weke per kwartaal is met 3.5 ure per week, en dat daar tyd vir assessering in kwartaal 1 en 2 voorsien word.","https://schema.org",{"og:url":83,"og:type":124,"og:title":65,"og:site_name":95,"og:description":67},"article",{"robots":126,"canonical":83},"index,follow",{"doc_id":128,"site_id":62},573666,1792230877,{"code":4,"msg":5,"data":131},{"doc_id":128,"user_id":132,"nickname":92,"user_avatar":133,"doc_module":4,"category_id":19,"category_name":20,"doc_title":65,"doc_description":67,"doc_content":134,"file_id":135,"file_url":136,"file_type":137,"file_size":138,"view_count":29,"is_deleted":4,"is_public":8,"is_downloadable":8,"audit_status":8,"page_count":139,"language":140,"language_code":63,"site_id":62,"html_lang":141,"table_of_contents":142,"faqs":143,"seo_title":144,"seo_description":67,"update_tm":145,"read_time":146,"preview_page_count":4},1374404730887,"https://ap-avatar.wpscdn.com/davatar_6f874abed73319feea01a86fa6f0fab8","Natuurwetenskappeen Tegnologie  \nGraad 6   \n(CAPS)  \nNatuurwetenskappeen Tegnologie  \nGraad 6-AOnderwysersgids  \nKABV  \nHersien vir 2014.  \nOntwikkel en befonds deur die Sasol Inzalo Stigting in vennootskap met Siyavula en vrywilligers.  \nVersprei deur die Departement van Basiese Onderwys.  \nKOPIEREG KENNISGEWING  \nJou wetlike vryheid om hierdie boek te kopieer  \nJy mag enige gedeelte van hierdie boek vrylik kopieer, trouens ons moedig jou aan om dit doen. Jy kan dit soveel keer as jy wil fotostateer, uitdruk of versprei. Jy kan dit op jou selfoon, iPad, rekenaar of geheue stokkie aflaai. Jy kan dit selfs op ‘n kompakskyf (CD) brand of dit vir iemand per e-pos aanstuur of op jou eie webblad laai.  \nDie enigste voorbehoud is dat jy die boek, sy omslag en die inhoud onveranderd laat.  \nVir meer inligting oor die \"Creative Commons Attritbution-NoDerivs 3.0 Unported (CC-BY-ND 3 .0) license\", besoek [http://creativecommons.of/licenses/](http://creativecommons.of/licenses/)[ ](http://creativecommons.of/licenses/)[by-nd/3.0/](by-nd/3.0/)  \nLYS VAN OUTEURS  \nHierdie boek is deu r Siyavu la, vrywillige akademici en studente geskryf. Siyavula glo in die krag van die gemeenskap en samewerking. Deur vrywilligers op te lei, hulle te help om oor die hele land netwerke te smee, hulle aan te moedig om saam te werk en die tegnologie wat beskikbaar is te gebruik, word die visie van ope opvoedkundige bronne wat geskep en gebruik word, bewaarheid om sodoende die manier waarop ons onderrig en leer in SuidAfrika te transformeer. Vir meer inligting oor hoe om by hierdie gemeenskapbetrokke te raak of jou dienste aan te bied, [besoek](besoek www.siyavula.com)[ www.siyavula.com](besoek www.siyavula.com).  \nSiyavula Kernspan  \nMegan Beckett, Ewald Zietsman  \nSiyavula Uitgebreide Span  \nNeels van der Westhuizen, René Toerien, Bridget Nash, Heather Williams, Dr Mark Horner, Melanie Hay, Delita Otto, Marthélize Tredoux,  \nLuke Kannemeyer  \nMedewerkers  \nRonald Arendse, Prof Ilsa Basson, Rudolph Basson, Annelize Berry, Mariaan Bester, Darryl Bimray, Brandt Botes, Lollie de Bruin, Novosti Buta, Michaela Carr, Kade Cloete, Julian Cowper, Dawn Crawford, Zorina Dharsey, Octave Dilles, Shamin Garib, Sanette Gildenhuys, Nicole Gillanders, Celestè Greyling, Martli Greyvenstein, Lee-Ann Harding, Dr Colleen Henning, Anna Herrington, Dr Bernard Heyns, Ruth-Anne Holm, Adam Hyde, Karishma Jagesar, Wayne Jones, Kristi Jooste, Louise King, Paul van Koersveld, Annatjie Linnenkamp, Dr Erica Makings, Dhevan Marimandi, Dowelani Mashuvhamele, Glen Morris, Busisiwe Mosiuoa, Andrea Motto, Gladys Munyorovi, Corene Myburgh, Johann Myburgh, Mervin Naik, Alouise Neveling, Owen Newton-Hill, Mthuthuzeli Ngqongqo, Godwell Nhema, Brett Nicolson, Mawethu Nocanda, Seth Phatoli, Swasthi Pillay, Karen du Plessis, Jennifer Poole, Brice Reignier, Irakli Rekhviashvili, Jacques van Rhyn, Kyle Robertson, Dr Maritha le Roux, Ivan Sadler, Rhoda van Schalkwyk, Thaneshree Singh, Hélène Smit, Karen Stewart, James Surgey, Isabel Tarling, Christien Terblanche, Rose Thomas, Dr Francois Toerien, Antonette Tonkie, Wetsie Visser, Vicci Vivier, Leon van der Vyver, Dr Karen Wallace, Dawid Weideman, Dr Rufus Wesi, Therina van der Westhuizen, Matthew Wolfe  \nOns wil graag vir St John's College in Johannesburg bedank vir hulle gasvryheid. St. John's College het as gasheer opgetree tydens die werkwinkels waar hierdie werkboeke geskryf is.  \nDIE NATUURWETENSKAPPEEN TEGNOLOGIE KURRIKULUM  \nDie Wetenskap, soos ons dit vandag ken, het sy oorsprong uit die kulture van Afrika, Asië, Europa en Amerika. Dit is gevorm deur die soeke na ‘n verstaan van die natuurlike wêreld deur observasie, die toetsing en verbetering van idees, en het so ontwikkel dat dit deel geword het van die kulturele erfenis van alle nasies. In alle kulture deur die eeue wou mense verstaan hoe die fisiesewêreld werk en het hulle verduidelikings gesoek wat hulle tevrede sou stel.  \nNatuurwetenskappe en Tegnologie komplimenteer mekaar  \nDit is die ee","cbCaise8UPL42Ypa","https://ap.wps.com/l/cbCaise8UPL42Ypa","pdf",7146661,214,"Afrikaans","en","# Die natuurwetenskappe en tegnologie-kurrikulum\n## Natuurwetenskappe en Tegnologie komplimenteer mekaar\n## Organisering van die kurrikulum\n## Toekenning van onderrigtyd","[{\"question\":\"Wat is die kernidee agter die geïntegreerde vak Natuurwetenskappe en Tegnologie vir Graad 4 tot 6?\",\"answer\":\"Dit word geïntegreer omdat Natuurwetenskappe en Tegnologie mekaar komplimenteer: begrip van die natuurlike wêreld word saam met die skep van strukture, sisteme en prosesse om menslike behoeftes aan te spreek, aangebied.\"},{\"question\":\"Hoe word fokusareas in die kurrikulum gebruik om die vakinhoud te organiseer?\",\"answer\":\"Fokusareas van kennis word as instrument gebruik om die inhoud te organiseer, met aparte fokusareas vir Natuurwetenskappe en vir Tegnologie.\"},{\"question\":\"Hoeveel onderrigtyd word per kwartaal toegeken vir Natuurwetenskappe en Tegnologie?\",\"answer\":\"Die dokument dui aan dat daar 10 weke per kwartaal is met 3.5 ure per week, en dat daar tyd vir assessering in kwartaal 1 en 2 voorsien word.\"}]","Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 6-A Onderwysersgids - Hersien vir 2014 | PDF",1791943966,539]