[{"data":1,"prerenderedAt":-1},["ShallowReactive",2],{"doc-seo-573646-105":3,"detail-sidebar-cat-0-en-105":81,"doc-detail-573646-en":130},{"code":4,"msg":5,"data":6},0,"ok",{"site_id":7,"language":8,"slug":9,"title":10,"keywords":11,"description":12,"schema_data":13,"social_meta":74,"head_meta":76,"extra_data":78,"updated_unix":80},105,"af","natural-sciences-and-technology-grade-5-a-caps-revised-for-2014","Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-A (CAPS) - Hersien vir 2014","","Natuurwetenskappe en Tegnologie vir Graad 5-A (CAPS) fokus op leer oor die natuur, biodiversiteit en ekosisteme, en bou ook kennis rondom wetenskaplike ondersoek en ontwerpprobleme. Die inhoud sluit aanlyn video’s, webtuistes en aktiwiteite in via “Besoek”-blokkies in die kantlyn, sodat leerders aanvullende materiaal kan deurkliek en in klaskonteks of by die huis kan verken. Die materiaal behandel ook lewenswyses, strukture en stowwe, met besonderhede oor metale en die maak van nuwe stowwe.",{"@graph":14,"@context":73},[15,34,56],{"@type":16,"itemListElement":17},"BreadcrumbList",[18,23,27,31],{"item":19,"name":20,"@type":21,"position":22},"https://docshare.wps.com","Home","ListItem",1,{"item":24,"name":25,"@type":21,"position":26},"https://docshare.wps.com/document/","Document",2,{"item":28,"name":29,"@type":21,"position":30},"https://docshare.wps.com/document/exam/","Exam",3,{"item":32,"name":10,"@type":21,"position":33},"https://docshare.wps.com/document/natural-sciences-and-technology-grade-5-a-caps-revised-for-2014/573646/",4,{"url":32,"name":10,"@type":35,"image":36,"author":41,"headline":10,"publisher":44,"fileFormat":47,"inLanguage":8,"description":12,"dateModified":48,"datePublished":49,"encodingFormat":47,"isAccessibleForFree":50,"interactionStatistic":51},"DigitalDocument",{"url":37,"@type":38,"width":39,"height":40},"https://docshare.wps.com/thumbnails/natural-sciences-and-technology-grade-5-a-caps-revised-for-2014/573646.png","ImageObject",300,407,{"name":42,"@type":43},"Aditya","Person",{"url":19,"name":45,"@type":46},"DocShare","Organization","application/pdf","2026-11-05","2026-10-14",true,{"@type":52,"interactionType":53,"userInteractionCount":55},"InteractionCounter",{"@type":54},"ViewAction",7,{"@type":57,"mainEntity":58},"FAQPage",[59,65,69],{"name":60,"@type":61,"acceptedAnswer":62},"Waarvoor is die Graad 5-A (CAPS) Natuurwetenskappe en Tegnologie-materiaal geskik?","Question",{"text":63,"@type":64},"Dit is bedoel vir Graad 5-leerders en dek onderwerpe soos biodiversiteit, ekosisteme en die hantering van wetenskaplike ondersoek en ontwerp-uitdagings.","Answer",{"name":66,"@type":61,"acceptedAnswer":67},"Hoe gebruik leerders die aanlyn inhoud in hierdie boek?",{"text":68,"@type":64},"In die kantlyn is daar “Besoek”-blokkies met skakels na video’s, webtuistes en aktiwiteite. Leerders tik of klik die skakels om toegang te kry via hul webleser.",{"name":70,"@type":61,"acceptedAnswer":71},"Wat is die sentrale temas wat in die begingedeeltes uitgelig word?",{"text":72,"@type":64},"Die begin beklemtoon temas soos ekosisteme en die afhanklikheid tussen lewende en nie-lewende dinge, plus aktiwiteite wat kreatiwiteit en analitiese denke in wetenskap en tegnologie ondersteun.","https://schema.org",{"og:url":32,"og:type":75,"og:title":10,"og:site_name":45,"og:description":12},"article",{"robots":77,"canonical":32},"index,follow",{"doc_id":79,"site_id":7},573646,1792251970,{"code":4,"msg":82,"data":83},"success",[84,88,92,95,100,105,109,114,119,122,126],{"id":22,"doc_module":4,"doc_module_name":25,"category_name":85,"show_sort_weight":86,"slug":87},"Story & Novel",90,"story-novel",{"id":26,"doc_module":4,"doc_module_name":25,"category_name":89,"show_sort_weight":90,"slug":91},"Literature",80,"literature",{"id":33,"doc_module":4,"doc_module_name":25,"category_name":29,"show_sort_weight":93,"slug":94},70,"exam",{"id":96,"doc_module":4,"doc_module_name":25,"category_name":97,"show_sort_weight":98,"slug":99},5,"Comic",60,"comic",{"id":101,"doc_module":4,"doc_module_name":25,"category_name":102,"show_sort_weight":103,"slug":104},6,"Technology",50,"technology",{"id":55,"doc_module":4,"doc_module_name":25,"category_name":106,"show_sort_weight":107,"slug":108},"Healthcare",40,"healthcare",{"id":110,"doc_module":4,"doc_module_name":25,"category_name":111,"show_sort_weight":112,"slug":113},8,"Research & Report",30,"research-report",{"id":115,"doc_module":4,"doc_module_name":25,"category_name":116,"show_sort_weight":117,"slug":118},9,"Religion & Spirituality",20,"religion-spirituality",{"id":117,"doc_module":4,"doc_module_name":25,"category_name":120,"show_sort_weight":117,"slug":121},"World Cup","world-cup",{"id":123,"doc_module":4,"doc_module_name":25,"category_name":124,"show_sort_weight":123,"slug":125},10,"Lifestyle","lifestyle",{"id":127,"doc_module":4,"doc_module_name":25,"category_name":128,"show_sort_weight":96,"slug":129},19,"General","general",{"code":4,"msg":82,"data":131},{"doc_id":79,"user_id":132,"nickname":42,"user_avatar":133,"doc_module":4,"category_id":33,"category_name":29,"doc_title":10,"doc_description":12,"doc_content":134,"file_id":135,"file_url":136,"file_type":137,"file_size":138,"view_count":55,"is_deleted":4,"is_public":22,"is_downloadable":22,"audit_status":22,"page_count":139,"language":140,"language_code":8,"site_id":7,"html_lang":141,"table_of_contents":142,"faqs":143,"seo_title":144,"seo_description":12,"update_tm":145,"read_time":146,"preview_page_count":4},962085564549,"https://ap-avatar.wpscdn.com/davatar_085a072bc5b1113ac321206ff7593b45","Natuurwetenskappeen Tegnologie  \nGraad 5-A (CAPS)  \nNatuurwetenskappeen Tegnologie  \nGraad 5-A  \nKABV  \nHersien vir 2014.  \nOntwikkel en befonds deur die Sasol Inzalo Stigting in vennootskap met Siyavula en vrywilligers.  \nVersprei deur die Departement van Basiese Onderwys.  \nKOPIEREG KENNISGEWING  \nJou wetlike vryheid om hierdie boek te kopieer  \nJy mag enige gedeelte van hierdie boek vrylik kopieer, trouens ons moedig jou aan om dit doen. Jy kan dit soveel keer as jy wil fotostateer, uitdruk of versprei. Jy kan dit op jou selfoon, iPad, rekenaar of geheue stokkie aflaai. Jy kan dit selfs op ‘n kompakskyf (CD) brand of dit vir iemand per e-pos aanstuur of op jou eie webblad laai.  \nDie enigste voorbehoud is dat jy die boek, sy omslag en die inhoud onveranderd laat.  \nVir meer inligting oor die \"Creative Commons Attritbution-NoDerivs 3.0 Unported (CC-BY-ND 3 .0) license\", besoek [http://creativecommons.of/licenses/](http://creativecommons.of/licenses/)[ ](http://creativecommons.of/licenses/)[by-nd/3.0/](by-nd/3.0/)  \nLYS VAN OUTEURS  \nHierdie boek is deu r Siyavu la, vrywillige akademici en studente geskryf. Siyavula glo in die krag van die gemeenskap en samewerking. Deur vrywilligers op te lei, hulle te help om oor die hele land netwerke te smee, hulle aan te moedig om saam te werk en die tegnologie wat beskikbaar is te gebruik, word die visie van ope opvoedkundige bronne wat geskep en gebruik word, bewaarheid om sodoende die manier waarop ons onderrig en leer in SuidAfrika te transformeer. Vir meer inligting oor hoe om by hierdie gemeenskapbetrokke te raak of jou dienste aan te bied, [besoek](besoek www.siyavula.com)[ www.siyavula.com](besoek www.siyavula.com).  \nSiyavula Kernspan  \nMegan Beckett, Ewald Zietsman  \nSiyavula Uitgebreide Span  \nNeels van der Westhuizen, René Toerien, Bridget Nash, Heather Williams, Dr Mark Horner, Melanie Hay, Delita Otto, Marthélize Tredoux,  \nLuke Kannemeyer  \nMedewerkers  \nRonald Arendse, Prof Ilsa Basson, Rudolph Basson, Annelize Berry, Mariaan Bester, Darryl Bimray, Brandt Botes, Lollie de Bruin, Novosti Buta, Michaela Carr, Kade Cloete, Julian  \nCowper, Dawn Crawford, Zorina Dharsey, Octave Dilles, Shamin Garib, Sanette Gildenhuys,  \nNicole Gillanders, Celestè Greyling, Martli Greyvenstein, Lee-Ann Harding, Dr Colleen  \nHenning, Anna Herrington, Dr Bernard Heyns, Ruth-Anne Holm, Adam Hyde, Karishma  \nJagesar, Wayne Jones, Kristi Jooste, Louise King, Paul van Koersveld, Annatjie Linnenkamp,  \nDr Erica Makings, Dhevan Marimandi, Dowelani Mashuvhamele, Glen Morris, Busisiwe  \nMosiuoa, Andrea Motto, Gladys Munyorovi, Corene Myburgh, Johann Myburgh, Mervin  \nNaik, Alouise Neveling, Owen Newton-Hill, Mthuthuzeli Ngqongqo, Godwell Nhema, Brett Nicolson, Mawethu Nocanda, Seth Phatoli, Swasthi Pillay, Karen du Plessis, Jennifer Poole, Brice Reignier, Irakli Rekhviashvili, Jacques van Rhyn, Kyle Robertson, Dr Maritha le Roux,  \nIvan Sadler, Rhoda van Schalkwyk, Thaneshree Singh, Hélène Smit, Karen Stewart, James Surgey, Isabel Tarling, Christien Terblanche, Rose Thomas, Dr Francois Toerien, Antonette Tonkie, Wetsie Visser, Vicci Vivier, Leon van der Vyver, Dr Karen Wallace, Dawid Weideman, Dr Rufus Wesi, Therina van der Westhuizen, Matthew Wolfe  \nOns wil graag vir St John's College in Johannesburg bedank vir hulle gasvryheid. St. John's College het as gasheer opgetree tydens die werkwinkels waar hierdie werkboeke geskryf is.  \nHIERDIE IS MEER AS ‘N WERKBOEK!  \nJy sal op verskeie plekke ‘n “Besoek”-boksie in die kantlyn sien. Hierdie boksies het skakels na aanlyn video’s, interessante webtuistes wat oor die inhoud gaan, of speletjies of aktiwiteite wat jy kan voltooi.  \nOm toegang tot hierdie webtuistes of video’s te kry moet jy eenvoudig dieskakel wat voorsien word in jou webleser intik. Hier is ‘n voorbeeld van so ‘n[skakel:](skakel: goo.gl/vWKnF)[ goo.gl/vWKnF](skakel: goo.gl/vWKnF)  \nJy kan na hierdie s kake l in jou lesse kyk of by die huis op ‘n re kenaar, skootrekenaar of selfs op jou selfoo","cbCaivlTBDFmiAUa","https://ap.wps.com/l/cbCaivlTBDFmiAUa","pdf",13509952,236,"Afrikaans","en","# Oorsig en aanvang\n## KOPIEREG KENNISGEWING en lisensie\n## LYS VAN OUTEURS en medewerkers\n## Aanlyn skakels en “Besoek”-blokkies\n## Welkom en leerders se beginverhaal\n## Lewe en Lewenswyse en Strukture","[{\"question\":\"Waarvoor is die Graad 5-A (CAPS) Natuurwetenskappe en Tegnologie-materiaal geskik?\",\"answer\":\"Dit is bedoel vir Graad 5-leerders en dek onderwerpe soos biodiversiteit, ekosisteme en die hantering van wetenskaplike ondersoek en ontwerp-uitdagings.\"},{\"question\":\"Hoe gebruik leerders die aanlyn inhoud in hierdie boek?\",\"answer\":\"In die kantlyn is daar “Besoek”-blokkies met skakels na video’s, webtuistes en aktiwiteite. Leerders tik of klik die skakels om toegang te kry via hul webleser.\"},{\"question\":\"Wat is die sentrale temas wat in die begingedeeltes uitgelig word?\",\"answer\":\"Die begin beklemtoon temas soos ekosisteme en die afhanklikheid tussen lewende en nie-lewende dinge, plus aktiwiteite wat kreatiwiteit en analitiese denke in wetenskap en tegnologie ondersteun.\"}]","Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5-A (CAPS) - Hersien vir 2014 | PDF",1791943703,595]