[{"data":1,"prerenderedAt":-1},["ShallowReactive",2],{"detail-sidebar-cat-0-en-105":3,"doc-seo-573608-105":59,"doc-detail-573608-en":130},{"code":4,"msg":5,"data":6},0,"success",[7,13,18,23,28,33,38,43,48,51,55],{"id":8,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":10,"show_sort_weight":11,"slug":12},1,"Document","Story & Novel",90,"story-novel",{"id":14,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":15,"show_sort_weight":16,"slug":17},2,"Literature",80,"literature",{"id":19,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":20,"show_sort_weight":21,"slug":22},4,"Exam",70,"exam",{"id":24,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":25,"show_sort_weight":26,"slug":27},5,"Comic",60,"comic",{"id":29,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":30,"show_sort_weight":31,"slug":32},6,"Technology",50,"technology",{"id":34,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":35,"show_sort_weight":36,"slug":37},7,"Healthcare",40,"healthcare",{"id":39,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":40,"show_sort_weight":41,"slug":42},8,"Research & Report",30,"research-report",{"id":44,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":45,"show_sort_weight":46,"slug":47},9,"Religion & Spirituality",20,"religion-spirituality",{"id":46,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":49,"show_sort_weight":46,"slug":50},"World Cup","world-cup",{"id":52,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":53,"show_sort_weight":52,"slug":54},10,"Lifestyle","lifestyle",{"id":56,"doc_module":4,"doc_module_name":9,"category_name":57,"show_sort_weight":24,"slug":58},19,"General","general",{"code":4,"msg":60,"data":61},"ok",{"site_id":62,"language":63,"slug":64,"title":65,"keywords":66,"description":67,"schema_data":68,"social_meta":123,"head_meta":125,"extra_data":127,"updated_unix":129},105,"af","mathematics-grade-8-book-2-learners-book","Wiskunde Graad 8 - Boek 2 - Leerderboek","","Wiskunde Graad 8 Boek 2 is ’n Leerderboek vir graad 8, ontwikkel en gefinansier as deel van ’n voortgesette projek van die Sasol Inzalo Stigting en in samewerking met die Ukuqonda Instituut. Die inhoud sluit onder meer breuke, breuke in desimale notasie, die stelling van Pythagoras, oppervlakte en omtrek van 2D-figure, en oppervlakte en volume van 3D-voorwerpe in. Dit bevat ook datahantering, funksies en verbande, algebraïese vergelykings, grafieke, transformasiemeetkunde, meetkunde van 3D-voorwerpe en waarskynlikheid, met ’n volledige inhoudsopgawe per kwartaal en hoofstukke.",{"@graph":69,"@context":122},[70,84,105],{"@type":71,"itemListElement":72},"BreadcrumbList",[73,77,79,82],{"item":74,"name":75,"@type":76,"position":8},"https://docshare.wps.com","Home","ListItem",{"item":78,"name":9,"@type":76,"position":14},"https://docshare.wps.com/document/",{"item":80,"name":20,"@type":76,"position":81},"https://docshare.wps.com/document/exam/",3,{"item":83,"name":65,"@type":76,"position":19},"https://docshare.wps.com/document/mathematics-grade-8-book-2-learners-book/573608/",{"url":83,"name":65,"@type":85,"image":86,"author":91,"headline":65,"publisher":94,"fileFormat":97,"inLanguage":63,"description":67,"dateModified":98,"datePublished":99,"encodingFormat":97,"isAccessibleForFree":100,"interactionStatistic":101},"DigitalDocument",{"url":87,"@type":88,"width":89,"height":90},"https://docshare.wps.com/thumbnails/mathematics-grade-8-book-2-learners-book/573608.png","ImageObject",300,407,{"name":92,"@type":93},"Margaret","Person",{"url":74,"name":95,"@type":96},"DocShare","Organization","application/pdf","2026-11-10","2026-10-14",true,{"@type":102,"interactionType":103,"userInteractionCount":39},"InteractionCounter",{"@type":104},"ViewAction",{"@type":106,"mainEntity":107},"FAQPage",[108,114,118],{"name":109,"@type":110,"acceptedAnswer":111},"Watter onderwerpe word in Kwartaal 3 behandel?","Question",{"text":112,"@type":113},"Kwartaal 3 dek breuke, breuke in desimale notasie, die stelling van Pythagoras, oppervlakte en omtrek van 2D-figure, en buite-oppervlakte en volume van 3D-voorwerpe. Dit sluit ook datahantering in: versamel, organiseer en som data op, stel data voor, en interpreteer, ontleed en doen verslag oor data.","Answer",{"name":115,"@type":110,"acceptedAnswer":116},"Watter onderwerpe val onder Kwartaal 4?",{"text":117,"@type":113},"Kwartaal 4 fokus op funksies en verbande, algebraïese vergelykings, grafieke, transformasiemeetkunde, meetkunde van 3D-voorwerpe, en waarskynlikheid.",{"name":119,"@type":110,"acceptedAnswer":120},"Onder watter lisensie word die boek gepubliseer?",{"text":121,"@type":113},"Die boek word gepubliseer onder ’n Creative Commons Attribution-NonCommercial 4.0 Unported Lisensie (CC BY-NC). Kopieë kan vryelik gemaak, afgelaai, versprei en aangepas word mits erkenning aan die kopiereghouers gegee word, en dit mag nie vir winsbejag gebruik word nie.","https://schema.org",{"og:url":83,"og:type":124,"og:title":65,"og:site_name":95,"og:description":67},"article",{"robots":126,"canonical":83},"index,follow",{"doc_id":128,"site_id":62},573608,1792273673,{"code":4,"msg":5,"data":131},{"doc_id":128,"user_id":132,"nickname":92,"user_avatar":133,"doc_module":4,"category_id":19,"category_name":20,"doc_title":65,"doc_description":67,"doc_content":134,"file_id":135,"file_url":136,"file_type":137,"file_size":138,"view_count":39,"is_deleted":4,"is_public":8,"is_downloadable":8,"audit_status":8,"page_count":139,"language":140,"language_code":63,"site_id":62,"html_lang":141,"table_of_contents":142,"faqs":143,"seo_title":144,"seo_description":67,"update_tm":145,"read_time":146,"preview_page_count":4},137451207643,"https://ap-avatar.wpscdn.com/davatar_3d24733baf745e90a7e4bdd5f77d97b2","WISKUNDEGraad 8  \nBoek 2  \nKABV  \nLeerderboek  \nOntwikkel en gefinansier as ’n voortgesette projek van die Sasol Inzalo Stigting, in samewerking met die Ukuqonda Instituut.  \nMaths2_Afrikaans_Gr8_LB_Book. indb 1 2014/09/04 10:11:57 AM  \nGepubliseer deur The Ukuqonda Institute Nealestraat 9, Rietondale 0084  \nGeregistreer as Titel 21-maatskappy, registrasienommer 2006/026363/08 Openbare Bevoordelingsorganisasie, PBO-no. 930035134  \nWebwerf: [http://www.ukuqonda.org.za](http://www.ukuqonda.org.za)  \nEerste publikasie in 2014  \n© 2014. Kopiereg op die werk is in die uitgewer gevestig.  \nKopiereg op die teks is gevestig in die bydraers.  \nISBN: 978-1-920705-39-8  \nHierdie boek is ontwikkel in samewerking met die Departement van Basiese Onderwys van Suid-Afrika, met finansiering van die Sasol Inzalo Stigting.  \nMedewerkers:  \nPiet Human, Erna Lampen, Marthinus deJager, Louise Keegan, Paul van Koersveld, Nathi Makae, Enoch Masemola, Therine van Niekerk, Alwyn Olivier, Cerenus Pfeiffer, Renate Röhrs, Dirk Wessels, Herholdt Bezuidenhout  \nErkennings:  \nVir die hoofstukke oor Datahantering is waardevolle idees en datastelle uit die volgendebronne oorgeneem:  \n[http://www.statssa.gov.za/censusatschool/docs/Study_guide.pdf](http://www.statssa.gov.za/censusatschool/docs/Study_guide.pdf)  \n[http://www.statssa.gov.za/censusatschool/docs/Census_At_School_2009_Report.pdf](http://www.statssa.gov.za/censusatschool/docs/Census_At_School_2009_Report.pdf)  \n[Illustrasies en grafika:](Illustrasies en grafika:)  \nLisa Steyn Illustration; Zhandré Stark, Lebone Publishing Services; Ian Greenop Rekenaargrafika op die tweedebladsye van die Leerderboek-hoofstukke: Piet Human  \nVoorbladillustrasie: Leonora van Staden  \nTeksontwerp: Mike Schramm  \nUitleg en setwerk: Lebone Publishing Services  \nGedruk deur: [printer name and address]  \nMaths2_Afrikaans_Gr8_LB_Book. indb 2 2014/09/04 10:11:57 AM  \nKOPIEREGKENNISGEWING  \nJou reg om hierdie boek wetlik te kopieer  \nHierdie boek word gepubliseer onder lisensiëring van ’n Creative Commons Attribution-NonCommercial 4.0 Unported Lisensie (CC BY-NC) .  \nJy mag en word aangemoedig om hierdie boek vrylik te kopieer. Jy kan dit soveel keer as wat jy wil fotostateer, uitdruk en versprei.  \nJy kan dit aflaai op enige elektroniese toestel, dit per epos versprei en op jou webblad laai. Jy mag ook die teks en illustrasies aanpas, op voorwaarde dat jy aan die kopiereghouers erkenning gee (“erken die oorspronklike werk”) .  \nBeperkings: Jy mag nie kopieë van hierdie boek maak vir die doel van winsbejag nie. Dit geld vir gedrukte, elektroniese en webbladgebaseerde kopieë van hierdie boek, of  \nenige deel van hierdie boek.  \nVir meer inligting oor lisensiëring by die Creative Commons AttributionNonCommercial 4.0 Unported (CC BY-NC 4.0), besoek [http://creativecommons.org/licenses/by-nc/4.0/](http://creativecommons.org/licenses/by-nc/4.0/)  \nAlle redelike moeite is gedoen om seker te maak dat ingeslote materiaal nie reeds kopiereg by ander entiteite het nie, of in ’n paar gevalle, om erkenning aan kopiereghouers te gee. In sommige gevalle kon dit dalk nie moontlik gewees het nie. Dieuitgewer verwelkom die geleentheid om sake reg te stel met enige kopiereghouers wat nie erken is nie.  \nBehalwe indien anders vermeld, is hierdie werk gelisensieer onder  \n[http://creativecommons.org/licenses/by-nc/4.0/](http://creativecommons.org/licenses/by-nc/4.0/)  \nMaths2_Afrikaans_Gr8_LB_Book. indb 3 2014/09/04 10:11:58 AM  \nInhoudsopgawe  \nKwartaal 3  \nHoofstuk 1:  \nBreuke ...................................................................................... 1  \nHoofstuk 2:  \nBreuke in desimale notasie .................................................... 29  \nHoofstuk 3:  \nDie stelling van Pythagoras .................................................... 41  \nHoofstuk 4:  \nOppervlakte en omtrek van 2D-figure ................................. 53  \nHoofstuk 5:  \nBuite-oppervlakte en volume van 3D-voorwerpe............... 71  \nHoofstuk 6:  \nVersa","cbCaiip2shw62YdH","https://ap.wps.com/l/cbCaiip2shw62YdH","pdf",51130231,248,"Afrikaans","en","# Kwartaal 3\n## Hoofstuk 1: Breuke\n## Hoofstuk 2: Breuke in desimale notasie\n## Hoofstuk 3: Die stelling van Pythagoras\n## Hoofstuk 4: Oppervlakte en omtrek van 2D-figure\n## Hoofstuk 5: Buite-oppervlakte en volume van 3D-voorwerpe\n## Hoofstuk 6: Versamel, organiseer en som data op\n## Hoofstuk 7: Stel data voor\n## Hoofstuk 8: Interpreteer, ontleed en doen verslag oor data\n# Kwartaal 4\n## Hoofstuk 9: Funksies en verbande\n## Hoofstuk 10: Algebraïese vergelykings\n## Hoofstuk 11: Grafieke\n## Hoofstuk 12: Transformasiemeetkunde\n## Hoofstuk 13: Meetkunde van 3D-voorwerpe\n## Hoofstuk 14: Waarskynlikheid","[{\"question\":\"Watter onderwerpe word in Kwartaal 3 behandel?\",\"answer\":\"Kwartaal 3 dek breuke, breuke in desimale notasie, die stelling van Pythagoras, oppervlakte en omtrek van 2D-figure, en buite-oppervlakte en volume van 3D-voorwerpe. Dit sluit ook datahantering in: versamel, organiseer en som data op, stel data voor, en interpreteer, ontleed en doen verslag oor data.\"},{\"question\":\"Watter onderwerpe val onder Kwartaal 4?\",\"answer\":\"Kwartaal 4 fokus op funksies en verbande, algebraïese vergelykings, grafieke, transformasiemeetkunde, meetkunde van 3D-voorwerpe, en waarskynlikheid.\"},{\"question\":\"Onder watter lisensie word die boek gepubliseer?\",\"answer\":\"Die boek word gepubliseer onder ’n Creative Commons Attribution-NonCommercial 4.0 Unported Lisensie (CC BY-NC). Kopieë kan vryelik gemaak, afgelaai, versprei en aangepas word mits erkenning aan die kopiereghouers gegee word, en dit mag nie vir winsbejag gebruik word nie.\"}]","Wiskunde Graad 8 - Boek 2 - Leerderboek | PDF",1791943324,625]